Wie is ons?

Ons gaan ophou vra... Ophou kla...  Skouer aan die wiel sit en soos altyd ons eie mense bemagtig !!  Ons glo vele hande maak ligte werk...

Aanbeveel is 'n trotse Afrikaanse platform geïnisieer en bedryf deur professionale Afrikaansssprekendes.  Dit  is 'n  initiatief gefokus op elkeen wat in hul eie taal wil besigheid doen.  Of jy 'n groot besigheid bedryf of 'n eenmansaak besit wat 'n diens lewer, ons wil jou deel hê van ons netwerk.   Die platform verskaf vinnige en volledige besonderhede van die diens wat jy in jou area soek.   Hoe meer aanbevelings jy vanaf ander Afrikaanse kliënte kry, hoe hoër op word jou besigheid gelys.  Goeie diens word dus beloon.  

Gee ons die geleentheid om jou te help om jou besigheid bekend te stel, te bevorder en te bemark aan die honger en lojale Afrikaanse mark:
  • 7,1 Miljoen mense praat Afrikaans as huistaal
  • 10,3 Miljoen mense praat Afrikaans as hul tweede taal
  • 92% van Afrikaners verkies om te lees in Afrikaans.
  • 88% van Afrikaners wil advertensies sien wat hul eie kultuur verteenwoordig.
  • Meer as 90 persent van aanlynverbruikers word beinvloed deur aanlyn-aanbevelings.
Om 'n netwerk van jou eie mense te hê wat jy kan vertrou soos op Aanbeveel, is dus goud werd...

Van uitstel kom afstel so sluit nou aan by AANBEVEEL.....
© 2019 Kopiereg Aanbeveel