Bestelling teen:
Rooster Lys
Resultate 1 - 2 van 2

Tech Support

1
Rekenaar ondersteuning en herstel dienste aan alle laptops en rekenaars. Dienskontrakte aan besighede - verlaag jou IT kostes en kry voorkeur behandeling. Backups van alle data - fisies of in die "cloud". Sagteware verskaffer - Microsoft agent. 
Somerset-Wes, Western Cape

Website Design ZA

2
Bekostigbare webwerf ontwerp en hosting. Geen projek te groot of te klein. Ons luister na jou behoeftes en verskaf die beste oplossing vir jou besigheid. Reaktiewe webwerwe vir rekenaars en selfone. Grafies ontwerp van logos, briefhoofde ens. 
Somerset-Wes, Western Cape
© 2019 Kopiereg Aanbeveel