63
https://aanbeveel.co.za/media/com_jbusinessdirectory/pictures/companies/48/cropped-1569778219.png

Klein Bederf

234 M C Roode Rylaan, Van def Hoffpark, Potchefstroom 2531, North West

Gallery

Besigheidsbesonderhede

Klein Bederf lyf produkte. Net die beste, NATUURLIK!

Klein is uniek en elkeen van ons produkte word altyd gemaak met'n KLEIN bietjie ekstra liefde...

Hierdie liefde - waarmee elke Klein produk gemaak word en elke pakkie opgemaak word is duidelik sigbaar en daar is niks lekkerder as om goeie terugvoer van ons kosbare kliënte te kry nie.

ONS MISSIE is om altyd top-kwaliteit en 100% natuurlike produkte te vervaardig wat bekostig- en maklik bekombaar is reg oor Suid-Afrika!

Kaart ligging

Kaart Aanwysings

Getuigskrifte

Pryslys

Vir alle Produkte besoek asb die webblad
  • R 0.00

    www.kleinbederf.co.za

Besigheids se AANBEVELINGS

Voeg nuwe Aanbeveling by

Daar is tans geen aanbevelings of klagtes nie

company map
234 M C Roode Rylaan, Van def Hoffpark, Potchefstroom 2531, North West

Kontak Persone

Eienaar
Chane Marx (+)
© 2019 Kopiereg Aanbeveel