37
https://aanbeveel.co.za/media/com_jbusinessdirectory/pictures/companies/50/cropped-1570475268.png

Gallery

Besigheidsbesonderhede

Trots Afrikaans

Die Bees is ‘n trots Afrikaanse plaaslike handelsmerk met die doel om Afrikaanse produkte en dienste te bevorder en aan the moedig in Suid Afrika.
Die Bees het ontstaan in Maart 2017. Dit het als begin met ouma se ingelegte rissie resep en later gevolg deur ‘n klomp ander ingelegte en tuisgemaakte produkte soos bottel beetslaai en souse.
 
Die Bees het later vars gedroogde vrugte en neute en biltong aangeskaf en verkoop wat toe gewilde verkopers geword het by plaaslike markte. (Die Beet en souse het intussen weg geval)
Ons is altyd opsoek na nuwe uitgesoekte winkels om ons produkte aan te hou. Ons nader ook ander unieke Afrikaanse handelsmerke om by ons reeks van produkte aan te las. Dit help ons om ‘n goeie Afrikaanse reeks bymekaar te he en help ook die ander handelsmerke om hulle produkte te versprei en bevorder.
Tipe:
Handelaar, Besigheidseienaar
Begindatum van besigheid:
2017
Werknemers:
1
Kernwoorde:

Besigheids se AANBEVELINGS

Voeg nuwe Aanbeveling by

Daar is tans geen aanbevelings of klagtes nie

Springs
© 2019 Kopiereg Aanbeveel