Afrikaans is maklik, jys al sien!
Meneer se grys hare getuig van sy jare se ondervinding as Afrikaanse onderwyser - hy het al menigte gehelp om hul taalpunte tot nuwe hoogtes te neem. Grade 6 tot matriek. Ek kom tot by jou huis.
Ek kan vir Mnr Louis aanbeveel hy is tops. My seun het sy punte geweldig verbeter.
Meneer se Afrikaanse lesse
Afrikaans is maklik, jys al sien!